Doodskoot

François Bloemhof

eBook
eBook
8,49
8,49
inkl. gesetzl. MwSt.
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Sofort per Download lieferbar

Weitere Formate

Taschenbuch

16,99 €

Accordion öffnen

eBook (ePUB)

8,49 €

Accordion öffnen

Beschreibung

Dit gaan nag raak in die Swartland ...
Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is 'n aand, 'n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie.
Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, 'n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil.
Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie - sy tyd daar begin
meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin 'n dodelike jong vrou se kop vol planne op 'n vreeslike einde kan afstuur.
Doodskoot is 'n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur 'n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.

François Bloemhof skryf reeds 25 jaar lank vir volwassenes, tieners en kinders. Sy werk is met verskeie toekennings bekroon, onder meer De Kat-, fnb-, atkv- en Sanlam-pryse. Hy raak die eerste skrywer om 'n roman te publiseer met 'n cd-klankbaan wat hy self gekomponeer het, gee die eerste boek met sy eie rekenaarspeletjie uit en publiseer die heel eerste Afrikaanse e-boek. Hy skryf ook vir film, tv, die verhoog en radio. Wanneer hy nie na vier veeleisende katte omsien nie, skryf hy voltyds. Doodskoot is sy 24ste roman vir volwassenes

Produktdetails

Format ePUB i
Kopierschutz Ja i
Family Sharing Nein i
Text-to-Speech Nein i
Seitenzahl 256 (Printausgabe)
Erscheinungsdatum 01.08.2016
EAN 9781485903611
Verlag New Holland Publ.Ltd.
Dateigröße 370 KB

Kundenbewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen geschrieben.
  • Artikelbild-0