Die afloerder

Anel Heidenrych

eBook
eBook
11,99
11,99
inkl. gesetzl. MwSt.
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Sofort per Download lieferbar

Beschreibung

Iemand loer vanuit die skadus.
Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir 'n rustiger lewe in Colesberg om 'n misdaadroman te skryf.
Maar die platteland is allermins rustig: Daar is 'n menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel. Sy loop haar in sy web vas wanneer sy vir die plaaslike koerant oor sy moorde begin verslag lewer.
Kaptein Siegfried Scholtz - 'n man wie se skuldgevoelens hom ry - kan nie anders nie as om Anje by die ondersoek te betrek.
Gaan hulle daarin slaag om te keer dat die moordenaar nog 'n lewe wreed in 'n bloederige swartsak verpak?
Die afloerder is 'n sielkundige riller so koud en donker as kan kom.

Anel Heydenrych is die skrywer van die erotiese riller Malhuis. Sy het vroeër as joernalis en aanbieder op rsg bekendheid verwerf. Van haar verhale is ook in die bundel Viersprong opgeneem. Nadat sy tyd in Taiwan, die vsa en Engeland deurgebring het, woon en werk sy tans op Colesberg.

Produktdetails

Format ePUB i
Kopierschutz Ja i
Seitenzahl 280 (Printausgabe)
Erscheinungsdatum 07.02.2020
EAN 9781485904489
Verlag Penguin Random House South Africa
Dateigröße 1759 KB

Kundenbewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen geschrieben.
  • Artikelbild-0