Kammaland

Annelie Botes

eBook
eBook
9,49
9,49
inkl. gesetzl. MwSt.
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Sofort per Download lieferbar

Weitere Formate

Taschenbuch

19,99 €

Accordion öffnen

eBook (ePUB)

9,49 €

Accordion öffnen

Beschreibung

Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op 'n kanaalboot in die verre Engeland. Sonder geselskap. Sonder ervaring. Sonder 'n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle ná vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat dálk voorlê. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes. Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook 'n reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees. En dat hulle meer as een maal die boot wou verlaat en hul kinders bel om hulle te kom haal. Maar tot op die een-en-neëntigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar. In Kammaland is die supergewilde Annelie Botes terug met 'n vertelling wat al die kenmerke dra waarvoor haar aanhangers haar koester.

Annelie Botes is gebore in die winter van 1957 in die Kammanassie naby Uniondale. Sy en haar man, die ou gryse, bly die afgelope sewentien jaar in Port Elizabeth. "Ek sal skryf tot ek die dag seniel is, of dood neerslaan. Want ek wíl skryf." Lugkasteel en Kainsmerk het by Penguin Random House verskyn.

Produktdetails

Format ePUB i
Kopierschutz Ja i
Family Sharing Nein i
Text-to-Speech Nein i
Seitenzahl 232 (Printausgabe)
Erscheinungsdatum 01.10.2019
EAN 9781776094165
Verlag Penguin Random House South Africa
Dateigröße 7768 KB

Kundenbewertungen

Es wurden noch keine Bewertungen geschrieben.
  • Artikelbild-0